“…die poësie is ʼn knooppunt van vele kragte, die roerlose punt tussen vele spannings: van tydsgebeure en tydeloosheid, van intellek en drif, van eensaamheid en werking na buite, van ʼn absolute skoonheid en die stof van die daaglikse taal; so dan ook is dit die knooppunt van ʼn eie persoonlikheid se strewe en ʼn volk se bestaan.”
- N.P. Van Wyk Louw, ibid.
"Ek het die bundel baie interessant gevind en dit toon belofte. Dit is veral die gedigte oor die digter se pogings om trauma, romanse en mislukking te verwerk wat interessant was." - Leon van Nierop
Este sitio es seguro
Usted está en un sitio seguro, habilitado para SSL. Todas nuestras fuentes son constantemente verificadas.