Sedert die 1940's is dit moontlik om die meerderheid kankerlyers (insluitende 'n groot persentasie gevorderde gevalle) gesond te maak, sonder om groot geld uit te gee. Hoe is dit moontlik dat die feite rondom hierdie saak meer as 70 jaar later steeds nie algemeen bekend is nie? Die antwoord is GROOT GELD en die bose rol wat die farmaseutiese industrie speel. Die outeur verkondig nie eerstens nuwe gedagterigtings nie. Wat hy wel doen is om as navorser diep te grawe in die geskiedenis van kanker met die doel om dit prakties aan te wend, deur o.a. Nobelpryswenners se kennis te benut.
Duisende boeke is die afgelope dekades oor kanker geskryf. Die meeste probeer die leser oortuig om 'n spesifieke behandeling te volg (daar is heelwat verdienstelike boeke). Met hierdie verslag word verder gegaan, deur nie alleen etlike behandelings in detail te beskryf nie, maar die pasiënt ook stap vir stap te lei in die toepassing van behandelings. Terwyl suksesvolle behandel by bv hart- en longprobleme die afgelope dekades geweldig toegeneem het, is in die geval van kanker by chemo vasgesteek. Die grootskaalse onnodige lewensverlies is veroorsaak deur die farmaseutiese industrie, wat doelbewus die pad na vordering blokkeer ter beskerming van hulle reusagtige winste.
Natuurlike metodes soos beperkende diëte, wat bv suiker uitskakel, supplemente, elektroniese apparate, 'n alkaliese liggaam, vermindering van melksuur, ens. word bespreek, en praktiese aanwending word voorop gestel en uitgespel. Die kompakte inhoud beslaan meer as 220 A4 bladsye en verteenwoordig 'n skat van kennis. Die outeur se jongste dogter was 'n kankerslagoffer, en hy lewer 'n bydrae om die ontsaglike kankertragedie in 'n oorwinning te omskep.